Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Ben gaan skool toe

Langbeschreibung
Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak... Zuléka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.
Zuléka Smit is 'n 39-jarige lief-vir-die-lewe-kindertuin-onderwyseres en motiveringspreker met 'n passie vir jongmense en skryf. Gebore in Kroonstad, maar geswore Bolander wat haar matriek aan die Hoerskool Albertinia voltooi het, het Zuléka na skool haar B.Ed onderwysgraad cum laude aan die Kaapse Technikon Wellington Kampus behaal. Sy begin haar loopbaan by Klein Boishaai in die Paarl waar sy reeds die afgelope 15 haar lewe wei om klein mensies voor te berei vir die lewe en stewig fondasie te lê in hul lewens. Sy is tans voltyds maar ook koshuismoeder by 'n hoërskool waar sy haar passie vir die opvoeding en leiding van jongmense verder uitleef. Zuléka is by uitstek 'n familiemens en is getroud met Johan. Hulle het 2 pragtige kinders Karli en Heini.
ISBN-13:
9781776351220
Veröffentl:
2022
Seiten:
32
Autor:
Zuléka Smit
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans

7,99 €*

Lieferzeit: Sofort lieferbar
Alle Preise inkl. MwSt.