Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding

Motorfietse, ligte en swaarvoertuie
Langbeschreibung
Hersien, met opgedateerde inligti ng en 'n helder nuwe voorblad om daarby te pas, isDie Nuwe Amptelike K53-handleiding 'n omvatt ende en koste-eff ekti ewe gids om jou
te help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek
wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en
motorfietse.
Die Leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur,
padtekens en padreëls, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde
van dié afdeling is 'n oefentoets, soortgelyk aan die een wat deur verkeersdepartemente
opgestel word. 'n Nuwe, nuttige afdeling wat addisionele items in die wetgewing
opsom, is ná die toets bygevoeg.
Die Bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarna
eksaminators oplet, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- en
die padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis dié gids vir leerling- en
bestuurslisensietoetse. Dié handleiding se inhoud vorm ook die basis vir 'n opsionele
skakel tot 'n aanlyn-selftoetsfasiliteit.
Inhaltsverzeichnis
Oorsig van die Leerlinglisensietoets; Die voertuig se kontroles; Defensief bestuur op die K53-manier; Oorsig van padtekens; Reguleringstekens; Waarskuwingstekens; Inligtingstekens; Gidstekens; Padmerke; Reels van die pad; Leerlinglisensie-proeftoets (met
Gavin Hoole en Clive Gibson beskik oor dekades ondervinding op die gebied van voorbereiding vir die leerling- en bestuurslisensietoets. Hulle het talle ander opleidingsgidse geskryf, wat 'n groot aantal onderwerpe dek.
ISBN-13:
9781432303310
Veröffentl:
2013
Seiten:
144
Autor:
Gavin Hoole
Serie:
Struik Lifestyle
eBook Typ:
PDF
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans

2,99 €*

Lieferzeit: Sofort lieferbar
Alle Preise inkl. MwSt.