Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Die Amptelike K53 Slaag jou leerlinglisensie eerste keer

Langbeschreibung
Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerlinglisensie - Eerste Keer is 'n opgesomde weergawe teen 'n sakpas-prys. Dit is op die amptelike K53-toets gebaseer en bevat al die inligting wat 'n leerlingbestuurder benodig om die toets te slaag. Elke vereiste vir die toets is in 'n duidelike styl, wat maklik is om te lees, uiteengesit. As leerlingbestuurder sal jy alle verkeersreëls en padtekens leer baasraak sodat jy die toets die eerste keer - boonop teen 'n sakpas-prys - sal kan slaag!
ISBN-13:
9781432302788
Veröffentl:
2013
Seiten:
64
Autor:
Gavin Hoole
Serie:
Struik Lifestyle
eBook Typ:
PDF
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans

2,49 €*

Lieferzeit: Sofort lieferbar
Alle Preise inkl. MwSt.