Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Die Potlooddief en die engel

Langbeschreibung
Die potlooddief en die engel is n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele. Alles is moontlik, met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie, wat met groot sukses voorgeskryf is, net sulke prettige leesstof is.
A.S. van Straten is outeur van die romans Daar's 'n gaatjie in die middel van die see (1966) en Die wenner (1970).In Die potlooddief en die engel (1985) verwerk hy 'n klugtige liefdesgeskiedenis met die gebruik van twee karakters as "sinnekens", manipuleerders en 'n Griekse koor in die kleine.
ISBN-13:
9780798165945
Veröffentl:
2013
Seiten:
63
Autor:
A. S. van Straten
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Englisch

7,99 €*

Lieferzeit: Sofort lieferbar
Alle Preise inkl. MwSt.