Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

In die land van pamperlang

Langbeschreibung
'n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kleintjies van so vier tot sewe jaar. Dit bevat klassieke feëverhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie, Gouelokkies, Aspoesterjie, e.a. Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploempserige, plompserige ding, e.a. Die stories is verwerk deur die bekende en bekroonde Linda Rode, wat as die doyenne van kinderliteratuur bekend is. Elke storie is net vyf-minute lank. Dus baie geskik vir aandstories en of beginner-lesers.
Linda Rode is haar lewe lank 'n liefhebber van wêreldfolklore en ook 'n gesoute oorverteller van klassieke feëverhale. Haar bundels Goue lint, my storie begint, Goue fluit, my storie is uit, Stories vir die vaak en Stories suid van die son was in die tagtiger- en negentigerjare groot treffers, asook haar bundel In die Nimmer-Immer-Bos. Haar besondere manier van oorvertel is by uitstek geskik vir voorlees, maar kinders wat reeds self lees sal net soveel genot uit die stories put.
ISBN-13:
9780798164436
Veröffentl:
2013
Seiten:
200
Autor:
Linda Rode
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans

14,99 €*

Lieferzeit: Sofort lieferbar
Alle Preise inkl. MwSt.