Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Dit vat guts

Langbeschreibung
Mia wens mense kon grootword soos sywurms. Die een oomblik dryf jy weg in jou lekker fuzzy kokon, en die volgende oomblik is jy cool verby, met great boobs, gewoond aan ouens en jou lewe agtermekaar.
Na 'n BA en diploma in Vertaling aan die Universiteit van Stellenbosch het Annelie as taalpraktisyn en subredakteur by Sanlam se Taaldienskantoor en Human & Rousseau-Uitgewers gewerk. Daarna volg deeltydse- en vryskutwerk vir 'n verskeidenheid uitgewers en publikasies. Sy publiseer 'n aantal nie-fiksieboeke, onder andere Daar's 'n mens binne, Die dag toe ons God gevang het en Eva ontmoet Einstein, asook 'n roman, Hoekom honde nie kan sing nie. Sy was die samesteller van Paaie, 'n boek oor verskillende godsdiensperspektiewe. Sy is getroud, met twee dogters, en bly tans in Bristol, Engeland, waar haar man as aktuaris werk. Sy reis gereeld terug na hulle huis in Durbanville. Haar jeugroman Tot siens, Koning Arthur word bekroon met die Goue Wenner: Sanlam-prys vir Jeuglektuur in 2012 en die M.E.R.-prys vir jeugroman in 2013.
ISBN-13:
9780798157025
Veröffentl:
2013
Seiten:
194
Autor:
Annelie Ferreira
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans

9,49 €*

Lieferzeit: Sofort lieferbar
Alle Preise inkl. MwSt.