Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Nuwe Stories

Langbeschreibung
Die beste 21 verhale uit die inskrywings vir Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig. In hierdie bundel kan jy die pols van 'n nuwe generasie Afrikaanse skrywers voel. Die verhale dek die hele spektrum: die alledaagse tot die bonatuurlike; drama, humor en tragedie; liefde, seks, familiesake en natuurlik die lewe en die dood.
ISBN-13:
9780798156455
Veröffentl:
2012
Seiten:
208
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans

11,99 €*

Lieferzeit: Sofort lieferbar
Alle Preise inkl. MwSt.