Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Trompie die hoërskoolseun (#4)

Langbeschreibung
Die Boksombende het 'n probleem. Rooie kan nie 'n fiets bekostig nie en nou kan hy nie saam met hulle in die dorp rondjaag nie. Trompie die sakeman kom met slim planne vorendag om genoeg geld in te samel sodat hulle vir hom 'n ysterperd kan koop. Dan begin die nuwe skooljaar en Trompie en sy maats gaan hoërskool toe.
ISBN-13:
9780798154635
Veröffentl:
2011
Seiten:
120
Autor:
Topsy Smith
Serie:
Trompie
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans

6,49 €*

Lieferzeit: Sofort lieferbar
Alle Preise inkl. MwSt.