Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Om weer te droom

Langbeschreibung
Lizet Vos ontdek tydens die opruim van haar vermoorde suster se woonstel Marina se kluitklaplys. Hierna probeer sy om alles op dié lysie te doen - al is al die gewaagde, gevaarlike dinge eintlik heel teen haar aard. Haar eie drome skuif sy ver agtertoe. Totdat haar broer Evan se lewe met dié van Anya Breedt verstrengel raak. Nou vorm Stephen en sy dogtertjie Soekie deel van familiekuiers. Stephen spartel om na sy vrou se dood die balle in die lug te hou; hy het geen tyd vir Å0/00 donkerkop met blou oë wat hom hinder nie. Soekie mag dalk in Lizet se klas wees, maar hy is vasbeslote om juffrou Vos te vermy. Na ses maande kan hy egter die uitnodiging om klasbesoek te doen nie verder ignoreer nie. Vir die lewe om sin te maak, moet Stephen en Lizet beide opnuut hulle eie drome ontdek.
Elsa Winckler is op Upington gebore. Sy is 'n internasionaal-gerekende romanseskrywer en woon saam met haar man op Bettysbaai. Elsa skryf in Engels én Afrikaans en is internasionaal gepubliseer deur uitgewers soos HarperImpulse en Tule Publishing.
ISBN-13:
9780639605500
Veröffentl:
2020
Seiten:
176
Autor:
Elsa Winckler
Serie:
LAPA Publishers
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans

6,99 €*

Lieferzeit: Sofort lieferbar
Alle Preise inkl. MwSt.