Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Ben en die groot toets

Langbeschreibung
Ben moet sy eerste groot toets skryf, en hy is bang hy gaan nie al die spel-woorde kan onthou nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed. Zuléka Smit se pragtige storie oor die angstigeheid van skool en toetse is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.
Zuléka Smit is 'n 39-jarige lief-vir-die-lewe-kindertuin-onderwyseres en motiveringspreker met 'n passie vir jongmense en skryf. Gebore in Kroonstad, maar geswore Bolander wat haar matriek aan die Hoërskool Albertinia voltooi het, het Zuléka na skool haar B.Ed onderwysgraad cum laude aan die Kaapse Technikon Wellington Kampus behaal. Sy begin haar loopbaan by Klein Boishaai in die Paarl waar sy reeds die afgelope 15 haar lewe wei om klein mensies voor te berei vir die lewe en stewig fondasie te lê in hul lewens. Sy is tans voltyds koshuismoeder by 'n hoërskool waar sy haar passie vir die opvoeding en leiding van jongmense verder uitleef. Zuléka is by uitstek 'n familiemens en is getroud met Johan. Hulle het 2 pragtige kinders Karli en Heini.
ISBN-13:
9780637002806
Veröffentl:
2023
Seiten:
32
Autor:
Zuléka Smit
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans

6,99 €*

Lieferzeit: Sofort lieferbar
Alle Preise inkl. MwSt.